top of page

Edwald
&
Monique

Saam met hulle ouers nooi
julle graag uit om teenwoordig te wees as hulle 
Mnr & Mev word.



Datum & Tyd

3 Mei 2025,15h00

Seremonie & Onthaal
Ganzekraal Coastal Resort

#HeinsTroue2025

Kom deel in die blydskap wanneer ons, ons liefde en drome saamvoeg om een toekoms te skep.

03 Mei 2025, 15:00​

Gaste moet asseblief minstens 20 minute voor die tyd arriveer.

Ganzekraal Coastal Resort, Cape Town 7540, South Africa

OUR STORY
THE WEDDING
Trou Reëlings

Dresscode

Smart-casual – gemaklik, maar steeds stylvol.

Akkommodasie

Sien Yzerfontein en naby omliggende areas of kontak asseblief Monique direk.

Geskenk idees

Ons huisie is klaar geveer, 'n geldjie sal ons meer waardeer.

Bring jou eie drinkgoed.

Daar is nie ‘n kontant kroeg nie, so bring gerus ‘n koeler met jou gunstelinge.

GETTING THERE

Met vreugde in ons harte
nooi ons jou uit om saam met ons die begin van
ons lewensreis as man en vrou te vier.

RSVP asb voor 21 Maart 2025

REGISTRY
bottom of page